Ingrid Pretorius van Die Wilgers: Ek sal graag Die Bronberger se elektroniese uitgawe via WhatsApp wil ontvang. Dis ’n wonderlike tydskrif, waarvan ek elke uitgawe vreeslik baie geniet. Ek sien baie uit na die nuwe uitgawes.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za