News -
Briewe
|
Friday, 16 July 2021 06:35 |
Untitled Document
Johan Brink van Equestria:
‘Gedenktekens help slagveld teen mynbou beskerm’ in Die Bronberger se Junie-uitgawe: Ek het so pas die Bronnie klaar gelees, en ek dag ek kan dalk vir julle 'n opmerking stuur na aanleiding van die artikel oor die Slag van Donkerhoek. Daar staan onder andere dat die laaste berede aanval in die Britse militêre geskiednis toe daar uitgevoer is.
Die Engelse het daarna nog sulke maneuvers uitgevoer. Ek het met die hulp van Google drie opgespoor: By Huj in Palestina in 1917; in Turkye in 1920; en in Burma in 1942.
Dit lyk my die geskiedenis hieroor is nie heeltemal so eenvoudig nie.
Battlefield specialist, Rob Milne, answers:
Yes, I was wrong! However, I’m not sure what the definition of a ‘classic’ cavalry charge is. I would say that it would be with lances, not swords and carbines. The Household Cavalry also made a charge on 11 June 1900 at Diamond Hill, but they were armed with carbines and swords, not lances. I will ask my friends at the 9th/12th Cavalry Museum in Derby for their opinion. |
|