News -
Briewe
|
Friday, 16 July 2021 06:32 |
Untitled Document
Jaco en Anne van Zijl van Hazeldean:
Ek moet sê, in die hedendaagse harwar van totale inkompetensie, gebrek aan ordentlike reaksie, swak werkslewering en oorvloed van niksseggende verskonings, (as iemand sê “I apologize” sê ek altyd: “Now you’ve apologized, but you know what, I am not feeling any better!”) is julle reaksie, spoed en gehalte daarvan, asook die persoonlike notatjie saam met die [elektroniese] Bronnie vandag, prysenswaardig. Julle hele beeld glinster. Mazeltov! |
|