“Koud is die windjie en skraal” as jy ’n rooiborsduifie in vanjaar se ysige winter is. Albert Bester het dié foto geneem net ná die sonnetjie dit vir die geveerde outjie draagliker begin maak het.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za