Meer werd Print E-mail
News - Briewe
Friday, 18 June 2021 05:23
Untitled Document

Trix van den Berg van Mooiplaats:
Vir die tweede keer in een week, het ek agter ’n persoon gery wat ’n perdesleepwaentjie sleep, waarvan daar geen ligte agter werk nie: Nie remligte of flikkerligte nie. 

En volgens my is party van daai perdjies wat in daai perdesleepwaentjies vervoer word meer werd as die persoon se voertuig.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger