Niks lekkerder nie Print E-mail
News - Briewe
Friday, 18 June 2021 05:22
Untitled Document

Tana Goosen van Die Wilgers:
Ek wou al antwoord en baie dankie sê vir die elektroniese uitgawes. Ek probeer maar steeds ook om ’n papier Bronnie te kry in Lynnwoodweg. ’n Dierbare vriendin van Kleinfontein gooi ook soms ’n Bronnie in my posbus.

Daar is darem niks lekkerder vir my as om die gedrukte uitgawe te lees nie. 

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger