Om hom vas te hou Print E-mail
News - Briewe
Friday, 18 June 2021 05:20
Untitled Document

Louise Smit van Pretoria-Noord:
Baie dankie vir my glansryke Bronnie. Het vandag 30 km gery net om hom vas te hou en al die prag van artikels te verslind. Kan nie meer elke maand wag vir die nuwe uitgawe nie.

Hou so aan. Julle doen groot!

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger