Sien reikhalsend uit Print E-mail
News - Briewe
Friday, 18 June 2021 05:19
Untitled Document

Engela Pretorius van Bronberg Aftreelandgoed:
Hartlike dank weereens vir die Bronnie. Ek sien telkens reikhalsend uit na die nuwe uitgawe.

Vir ons wat in die grendeltyd uit die Vrystaat hierheen verhuis het, is dit ’n onontbeerlike bron van inligting. Verder bied dit heerlike leesstof oor ’n verskeidenheid onderwerpe. Wat veral opval, is die versorging – van die bladuitleg tot die keurige taalgebruik. 

Doe zo voort!

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger