Helder oordag aangekeer Print E-mail
News - Aktueel
Friday, 23 April 2021 06:18
Untitled Document

Dié twee is glo die rede hoekom die straatligte oorkant Kungwini Welsynsorganisasie in Zwavelpoort gereeld nie werk nie. Hulle is helder oordag langs Lynnwoodweg-verlenging (Grahamweg) gevang waar hulle die lamppaal afgesaag het en besig was om die transformator te steel. Die twee is aangekeer deur Echo-1 Sekuriteit en adjudant-offisier Wynand van der Merwe van die Boschkopse Polisiestasie

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger