Miskien van nut Print E-mail
News - Briewe
Friday, 23 April 2021 06:13
Untitled Document

Mike van Zyl van Rhenosterfontein:
‘Brandarm boereseun word oom Bossie die bankbaas’ in Die Bronberger se Januarie-uitgawe: Miskien kan hierdie foto vir iemand van nut wees. Die foto se opskrif is: Ons Eerste Volksbank – Lenings Komitee, 1932.


Die 1932-foto wat Mike ingestuur het

Boonste ry: JD Reyneke; JH van Zyl; PA Taljaard; FK Hecht; PJ van der Walt; en CC Logan (klerk). Tweede ry: GA Schoombee; WJ Middleton; DJ Seymore; DS Rothmann; JH du Plessis; en
WH Wegerle. Derde ry: AJ Bosman (klerk); AB Pienaar; SJ Bezuidenhout (bestuurder); JB le Roux (voorsitter); A Bruyn (vise voorsitter): WF du Plooy; en MH Heyns. Ingesit: HP Barnard;
PO Weinrich; en DJ Malan.

Dit lyk of die foto by Blaettler’s Studio, Pretoria geneem is.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger