Baie onthougoed Print E-mail
News - Briewe
Friday, 23 April 2021 06:13
Untitled Document

Ria Potgieter van Suiderberg:
‘Brandarm boereseun word oom Bossie die bankbaas’ in Die Bronberger se Januarie-uitgawe: Ek is ook ’n oud Volkskasser wat in 1965 by Volkskas Pretoria Noord begin werk het. Ek besit ook redelik baie onthougoed, wat ek met julle wil deel. Ek verhuis binnekort en sal daarna my herinneringe met julle deel.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger