Ongelooflik mooi Print E-mail
News - Briewe
Friday, 23 April 2021 06:11
Untitled Document

Rea Odendaal van Faerie Glen:
Baie dankie dat julle stiptelik elke maand die Bronnie elektronies aan my stuur. Ek waardeer dit opreg. 

Vir my as voëlliefhebber is die Maart-Bronnie se voorblad ongelooflik mooi. Wens ek kon dit aanskou.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger