News -
Briewe
|
Friday, 23 April 2021 06:10 |
Untitled Document
Gene de Lange van Shere:
Emma Koekemoer se foto op Maart se voorblad het my laat dink dat daar deesdae so min telefoonlyne langs die pad is waar die swaeltjie-besoekers skouer aan skouer kan vergader om noord te vlieg. Maar ’n swaeltjie maak seker ook ’n plan – nes ’n boer. Mooi foto!
|
|