Aanmatigende fietsryers Print E-mail
News - Briewe
Friday, 23 April 2021 06:10
Untitled Document

Besorgde ma van Pretoria:
Ek het net vanoggend weer gesien hoe self-aanmatigend fietsryers kan wees. In die oggend-spitsverkeer in Grahamweg ry ek en my maatjies lekker langs mekaar en ‘chickle chackle’.

Ek is baie jammer: Ek gaan nie met my kinders in die kar voor aankomende verkeer inry om jou mis te ry nie.

Word iemand weer raakgery, dan is dit die motoriste se skuld, maar kyk vir ’n slag hoe ry jy en jou maatjies met julle groot fietse. Breinloos!

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger