Van voor tot agter Print E-mail
News - Briewe
Friday, 23 April 2021 06:08
Untitled Document

'Alet Erasmus van Kleinfontein:
Baie dankie vir nog ’n keurig saamgestelde Bronnie.

Dit is lekker om die elektroniese ‘voorskou’ te ontvang en dan uit te sien daarna om die ‘harde kopie’ later in die week by ons plaaslike Du Plooy Melkplaas te kry.

Dan is dit tyd vir ’n beker koffie en agteroorsit om die Bronnie van voor tot agter deur te lees! Baie dankie aan die redaksiespan.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger