News -
Briewe
|
Friday, 19 March 2021 04:20 |
Untitled Document
Gene de Lange van Shere:
Ons was toevallig by Klipwerf Kroeg die Sondagmiddag voor die Februarie-Bronnie se verspreiding en dit lyk nogal of die mense kan raakvat. Beslis sal ek hulle beeswaaier-potjie bespreek en beproef.
Groetnis van hier en weereens waardering vir ’n topklas publikasie. |
|