Januarie 2021 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 22 January 2021 13:16
Untitled Document

Ou Valie, die donkie, stap geduldig die nuwe jaar binne met reënwolke wat belowend in die lug hang en die wind skuins van agter – soos die windpomp wys. Die foto is op 11 Januarie deur Laurika van der Linde op die werf van ’n private wildreservaat in die omgewing geneem.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger