Welkome besoekers Print E-mail
News - Briewe
Friday, 22 January 2021 13:15
Untitled Document

Rea Odendaal van Faerie Glen:
Ek kan nie voorbly om die besoekers aan ons tuin af te neem nie. My rekenaar is reg voor die venster waar ek die voëltjies voer.


Die kwêvoëls by Rea se voerbakkies

Die pylvlekkatlagters weet so goed wanneer ek die kos uitsit: Terwyl ek besig is by die een bak is hulle besig om te eet by die ander bak. Ander gereelde besoekers wat ek afneem is die rooikophoutkappers, blouoorglansspreeu, kwêvoëls, Lilian’s Lovebird, grysneushoringvoël, gewone Fret, kuifkophoutkapper en suidelike waterfiskaal.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger