Jongste Bronnie-aanhanger Print E-mail
News - Briewe
Friday, 22 January 2021 12:39
Untitled Document

Erika Venter van Boschkop:
Is hierdie dalk julle jongste Bronnie-aanhanger? Ek stuur vir julle ’n foto van wanneer my seun, die sesjarige Andreas Wessels van die Boschkop-plotte, dadelik Die Bronberger gryp en ‘lees’ ná skool op pad huis toe. Hy is in Uitkoms Akademie skool.


Andreas Wessels met sy Bronnie

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger