Met nuwe krag Print E-mail
News - Briewe
Friday, 22 January 2021 12:37
Untitled Document

Celeste Coetzee van Brooklyn:
Voorspoedige jaar vir julle. Mag ons oplossings vind en antwoorde op al die dinge wat ons nie verstaan nie. Vreemde tye waarin ons lewe. Mag julle gesond bly en met nuwe krag werk.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger