Dag se kos kruip weg Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 04 December 2020 15:56
Untitled Document

Gertie Stofberg sê die hoenders by Du Plooy Melkery op Kaalfontein blyk baie slim te wees en kan sweerlik lees. Onlangs het Gertie gesien hoe die man van Die Pienk Koei-teetuin die dag se geregte op ’n swartbord neerskryf en die hoenders het dit duidelik ook gesien. Die geveerdes het hulle op die plek hoog in die takke tuisgemaak om enige onnodige misverstande en rampe te vermy

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger