Plotplesier Print E-mail
News - Briewe
Friday, 04 December 2020 15:46
Untitled Document

Rita Koster van Bashewa:
My kleinkind, Dian Steyn, en sy maatjie, Kevin Joubert, swem in ons dam op ons plot 227 Bashewa.

Ons is gelukkig genoeg om twee groot damme op die plot te hê. Die een het ’n fontein binne.

Vakansie by die huis? Watter groot plesier! – Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger