Lees hom oor en oor Print E-mail
News - Briewe
Friday, 04 December 2020 15:44
Untitled Document

Susan Greeff van Cullinan:
Eerstens, baie, baie dankie vir julle puik tydskrif. Ek lees hom letterlik van voorblad tot agterblad – lekker in my bad water waar ek ontspan en my inleef in elke artikel.

Ons vriende wat hier kom kuier – die manne hou daarvan om ure lank op die ‘wit-stink-hout-meubels’ in ons badkamers te sit en elke bladsy oor en oor te lees. Hulle is nou al so ougat. As hulle hier kom en hulle wil ’n draaitjie loop, word daar eerste gevra of ons al die nuwe Bronberger gekry het.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger