Moddermannetjie Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 17 June 2020 14:13
Untitled Document

Mari Dreyer van Zwavelpoort:
Net om met julle te deel hoe lekker my kleinseun, die drie-jaar-oue Logan Coetzee, in die modderwater gespeel het.

Wat kan lekkerder vir ‘n kind wees as om soos ‘n bruin gemmermannetjie te lyk ná al die gespat en speel in bruin modderwater?


Logan Coetzee geniet die modder op Zwavelpoort

Baie dankie vir ‘n uitstekende tydskrif wat altyd ‘n heerlikheid is om te lees (en altyd is daar iets in wat ‘n mens nuuts leer).


Ondersteun die Bronnie
Ongekende omstandighede, waarin tientalle gevestigde publikasies, wat oor dekades heen te koop was, onlangs gedwing is om te sluit, noop ons om ‘n beroep op die Bronnie se getroue lesers te doen. Die Bronberger word as onafhanklike publikasie die afgelope 18 jaar elke maand gratis aan ons gemeenskap en wyer gebring. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en ons is vasbeslote om daarmee voort te gaan. Jou vrywillige bydrae, hoe klein of groot ook al, eenmalig of maandeliks, sal baie help hiermee en oneindig waardeer word. 
Elektroniese oorplasing:
Naam:
 Bronberg Uitgewers.
Bank: First National Bank.
Tak:
 Olympus Plaza.
Takkode: 258155.
Rekening nr: 62446997407.
Soort: Tjek. 
Verwysing: Donasie (jou naam).
E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger Junie 2020 in elektroniese PDF formaat:

 

© 2024 Die/The Bronberger