News -
Briewe
|
Thursday, 23 April 2020 08:00 |
Untitled Document
Runa-Marie Jonker van Tierpoort:
Op die eerste dag van inperking moes ek apteek toe gaan. Op pad kry ek toe dié lekker verrassing: ‘n Njala in Luiperdstraat, Tierpoort. As ons dan nie wildtuin toe kan gaan nie, kom die wild na ons toe.
Die njala wat Runa-Marie begroet het
|
Ondersteun die Bronnie
Die gevolge van die inperkingstyd noop ons om ‘n beroep op lesers te doen. As onafhanklike gemeenskapspublikasie bring Die Bronberger die afgelope 18 jaar jou gemeenskapsnuus gratis na jou toe. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en as jy ‘n vrywillige bydrae lewer, help jy ons om dit wat jy graag wil lees, te skryf. Hoe klein of groot ook al, help jou finansiële bydrae ons om ‘n eiesoortige gemeenskap aan te hou dien.
Elektroniese oorplasing:
Naam: Bronberg Uitgewers
Bank: First National Bank
Tak: Olympus Plaza
Takkode: 258155
Rekening: 62446997407
Soort: Tjek
Verwysing: Donasie (jou naam)
E-pos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Nuuste Koronavirus statistieke:
Aflaai van die Die Bronberger April weergawe in elektroniese PDF formaat:
|
|