News -
Ons voorblad
|
Wednesday, 25 March 2020 06:23 |
Untitled Document
Dié rustige toneel van ‘n pragtige rooibokooi by ‘n vol suiping, ná die welkome somerreëns, beteken nie dat alles vreedsaam is nie. Dié bokkie lewe in Kiepersolkamp op Zwavelpoort, die plek waar ‘n luiperd in die Bronberg doenig is. Berig en foto’s op bl 8.
Foto: Engela Hennop
|
|