Trix van den Berg van Mooiplaats:
Ek sal graag wil weet of dit wettig is vir verkeersreguleerders van ‘n versekeringsaak om ’n werkende verkeerslig te beman? As jy aangery kom, kyk jy vir die lig wat oorslaan of soek jy ’n persoon wat in die middel van die pad staan?
Verkeer word by ‘n werkende verkeerslig gereguleer
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za