Vlaag van bande-diefstal kry einde Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 20 May 2019 10:00
Untitled Document

‘n Vlaag van bande-diefstal in die Mooiplaats en Zwavelpoort-omgewing is tot ‘n einde gebring met die aankeer van twee verdagtes.


Van dié vragmotor se bande is gesteel


Die verdagtes is in die vroeë oggendure van 25 April deur Echo-1 se sekuriteit-reaksie-offisiere gevang. Dit het gevolg na ‘n intelligensie-gedrewe operasie deur Echo-1 se taktiese span.


Die gesteelde bande

Die verdagtes het gesteelde bande in hulle besit gehad en is ook in hegtenis geneem omdat hulle ‘n gesteelde voertuig gebruik het.


Die twee verdagtes
Foto’s: Echo-1 Sekuriteit

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger