News -
Briewe
|
Monday, 20 May 2019 10:00 |
Untitled Document
Estelle Raath van die Bronberg-gebied skryf:
Liewe Bronnie-redaksie. Baie dankie dat julle voet by stuk hou om Die Bronberger grootliks in Afrikaans te hou!
Ons taal word oral onderdruk en uitfaseer. Staan sterk en bly trots Afrikaans! |
|