Waardevol Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 April 2019 14:35
Untitled Document
Hennie Heymans van Pretoria skryf:

Julle publiseer waardevolle inligting. Wyle (antiek-versamelaar) Mervyn Emms het julle tydskrif altyd gelees en so het ek daarvan te hore gekom. 

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger