Maritha Fourie Theron skryf: Ek het 15 jaar tussen blouapies gebly en geleer en gesien hoe hulle deur die mens misverstaan word.
Ek mis my apies in Agatha, naby Tzaneen en ek was so bly toe ek die Januarie-voorblad sien.
© 2021 Die/The Bronberger