Skouspel van Kersliggies Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 07 December 2018 10:04
Untitled Document

David Pereira van Rayton verskaf al 31 jaar lank ‘n skouspel van Kersliggies rondom sy huis. David, die eienaar van Jala-kafee by die Jan Ellis-sentrum op Kaalfontein, sê hy geniet dit as die kinders na die liggies kom kyk. Dit maak sy hart baie bly


‘n Sneeuvlokkie en ‘n kers word so uitgebeeld
.
.


Die Pereira’s se dubbelverdiepinghuis op die hoek van Prinsloo- en
Noordstraat in Rayton
Foto’s: Laurika van der Linde

‘n Ster en ‘n engeltjie bo-aan ‘n Kersboom
.
.
 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger