News -
Briewe
|
Friday, 07 December 2018 09:59 |
Untitled Document
Marco Nel van Pretoria skryf:
Ek kry vanoggend ’n insetsel op Facebook en is nou self in verwondering oor die geskiedenis agter ’n beeld van ’n leeu wat lyk of dit uit sandsteen gekap is en verlate staan. Is daar dalk iemand wat meer hiervan weet?

Die verlate beeld
Die beeld is op ’n verlate stuk grond in Monumentpark X2.
Ons hoor dat die beeld in die Tweede Wêreldoorlog deur Italiaanse Krygsgevangenes gemaak is. Die gebied is glo verlate omdat daar sinkgate in die nabyheid ingeval het. Lesers wat meer hieroor weet is welkom om vir ons ‘n e-pos te stuur na
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om ons te bel by 012-734-0522. – Red |
|