Bierfees borrel en bruis Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 25 September 2018 15:04
Untitled Document

Bier is by die liter verorber by die Duitse Bierfees wat op 1 September by Cullinan Junction gehou is.


Amanda Taljaard in haar Duitse Dirndl

Terry Behrens met ‘n bier en pretzel

Die fees is deur Echo Wine Events aangebied en tradisionele Beierse kos en ‘n verskeidenheid ander lekkernye, van pasteie tot Indiese geregte, is opgedis.


Feesgangers kon Duitse bier en boetiekbier geniet

Gesinne het saam gekuier by dié fees
 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger