News -
Ons voorblad
|
Monday, 26 March 2018 16:12 |
Untitled Document
‘n Vervullende ding om in ons kontrei te doen, is ’n uitstappie na een van die vele wildreservate. ’n Kameelperd loer hier oor die rug van ’n familielid na Gene de Lange wat deur die lens van sy kamera loer. Die foto is op ’n wildplaas naby Zonderwater geneem
|
|