Flinkste dinkers Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 21 November 2017 21:29
Untitled Document


Graad sewe Tygies het hulle titel suksesvol verdedig by die jaarlikse Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Distrik-Olimpiade en het weer met die beker huis toe gegaan. Daarna het hulle flink gedink by die Gautengse EBW Olimpiade, wat die laaste naweek in Oktober gehou is, en het ‘n algehele tweede plek in Gauteng verwerf. Van links na regs: Kristen de Bruin, Zanée Janse van Rensburg en Kayla Moorcroft

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger