Leserslens September 2017 |
|
|
News -
Rubrieke
|
Monday, 25 September 2017 21:16 |
Untitled Document
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas.
Gene de Lange het gewonder wat maak hierdie Kaapse wewer dan in die ou Transvaal
Die son kom op naby Kanana by Kameelzynkraal
Foto: Ronell van der Merwe
Die son sak vroeg in September oor Kaalfontein
Foto: Hannelie O’Neil
Baie min kinders het die voorreg om só ’n stapmaatjie te hê, sê Emma Koekemoer oor dié foto wat op ’n wildsplaas naby Rayton geneem is
In die droogte en stof van die somer voor die eerste reën, het Nadine Bennet dié mooi toneel op haar Tierpoorthoewe vasgevang |
|