Witties se wetenskaplikes Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 August 2017 14:11
Untitled Document

Drie van Laerskool Witpoort se leerders het op 27 Julie uitstekend gevaar in die tweede rondte van die distrik se Wetenskap-Olimpiade. Jacques Ferreira het ’n eerste plek gekry en na die provinsiale rondte op 5 Februarie 2018, deurgedring. Van links na regs: Zed Lake; Jacques Ferreira; en Stefan Cronjé

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger