Leserslens Mei 2017 Print E-mail
News - Rubrieke
Monday, 29 May 2017 16:15
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas.


Hoog in die takke! Alet Erasmus het die hoenders by Du Plooy Melkery op Kaalfontein se skuilplekke ontdek


Dié gans by Ouwerf Plaasstal naby Rayton steek sy snawel al dieper in sy vere weg teen die vroegoggend-koue
Foto: Leila Steyn 


Gideon Schutte stuur ‘n foto wat nie aldag moontlik is om te neem nie. Dit wys hoe die wêreld vanaf die selfoontoring by die Cullinanse koöperasie lyk


Nina Louw het dié kalfie se mannewales op Klipkop verewig

 

 

© 2024 Die/The Bronberger