Paaseier soektog Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 30 April 2017 17:05
Untitled Document

Riley Watson en Amy de Vos, Kaalvoet Kleuters by Laerskool Witpoort, was baie trots op hulle sakkies met paaseiers. Op 27 Maart het die kleuters en onderwysers met hulle slaapklere skool toe gegaan en paaseiers is oral op die skoolgrond weggesteek. Die What Walrus Kinderteater het die middag ‘n Paasvertoning aangebied

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger