News -
Ons Omgewing
|
Tuesday, 28 February 2017 04:30 |
Untitled Document
Die Cullinanse Bewaringsgroep bied gereelde kursusse aan om mense, en veral kinders, touwys te maak oor natuurverskynsels in die gebied. In Februarie was dit ’n naaldekokerjag op
Willow Valley Farm.
Foto: Karen Yssel
|
|