Kaalvoetskool kies leiers Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 31 January 2017 22:15
Untitled Document

Laerskool Witpoort se nuwe hoofleiers vir 2017, van links na regs: Nicola Prinsloo, onderhoofmeisie; Elmi van Aardt van Grootfontein, hoofmeisie; Gerhard van Wyk van Elandsfontein, hoofseun; en Dillon Prinsloo, onderhoofseun


Foto: Laurette van der Vyver

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger