Puik tydskrif Print E-mail
News - Briewe
Monday, 12 December 2016 15:11
Untitled Document

Elsa van der Berg van Cullinan skryf:
Kan julle my asseblief meer inligting gee rakende advertensiekostes vir Die Bronberger? Soos altyd – ’n puik tydskrif!

Ons is van Lewzene, Cullinan en ek moet elke maand ekstra tydskrifte vat vir kollegas wat in Pretoria-Noord en Elarduspark bly, wat nie kan wag vir die volgende uitgawe nie!

Ons het die advertensiekostes vir Elsa aangestuur. As jy wil hê jou onderneming moet in die Bronnie raakgesien word, skakel ons kantoor by 012-734-0522. – Red

 

© 2024 Die/The Bronberger