Tygies sing Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 November 2016 17:15
Untitled Document

Radio Jakaranda se pers bus het by Laerskool Tygerpoort ingetrek en leerlinge het kans gekry om aan die ‘Kids Karaoke’ op die radio deel te neem. Van links na regs: Sonja Müller, bemarking en kommunikasie, Laerskool Tygerpoort; Yani van Heerden; Nikita van der Westhuizen; Jan Gerhard Plessis; Nina du Preez; Mikeala Ferreira; Dané Smit; Simoné Botes; en Luca Goëbel

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger