Karen spel trofee los Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 24 October 2016 23:09
Untitled Document

Karen Roothman van Laerskool Tygerpoort het die bos aan die brand gespel by die Gauteng Noord-Distrik Spellathon en het ’n trofee en sertifikaat vir haar eerste plek gekry

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger