Ruiters presteer Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 24 October 2016 23:05
Untitled Document

‘n Hele span Tygies het Noord-Gauteng-kleure in perdry gekry. Van links agter: Maia Nel, Elizka Botes, Ezmari Vorster, Kylie van Wyk, Milandi Scheepers, Nicolai Sparkes en Lara Holloway. Van links voor: Lune Wessels, Cara van der Walt, Janike Joubert, Karla Steenberg, Anneri Vorster en Simone Botes

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger