Twee renosters is onlangs by die Rietvlei Natuurreservaat vir hulle horings gestroop. Dié renoster is vroeër deur Gerhard Scheepers by die reservaat afgeneem.
© 2024 Die/The Bronberger