Herfs in Bronbergland Print E-mail
News - Ons Omgewing
Wednesday, 27 May 2015 08:01
Untitled Document

Vroeg in Mei het die herfs sy ware kleure in Bronbergland begin wys. Ons het 'n wye draai deur die gebied gery en wys hier 'n paar van die tonele wat ons gesien het


Pure winter op Tweedracht


Bome teen die hange van die Boschkoprantjies verklap die rede vir  die voorbereiding van ’n groenvoerlandjie

Uitheemse bome aan die binnegrens van Mooikloof Landgoed begin roesbruin vertoon
.

Die witstinkhoutbome aan die oewers van die Zwavelpoortspruit begin die koue aan die bas voel

’n Blaremat langs die Pienaarsrivier
.
.

Skakerings van herfs op Zwavelpoort se bekende druiweplaas
.

Deur die blare van ’n boom by die Willem Prinsloo-landboumuseum

Die begraafplasie op Boschkop se hoenderplaas

 

Untitled Document
 

© 2024 Die/The Bronberger