Haelkorrels so groot soos krieketballe |
|
|
News -
Ons Omgewing
|
Thursday, 12 December 2013 22:23 |
Untitled Document
Maandagaand 11 November se haelstorm, wat korrels so groot soos krieketballe uit die hemele neergeskiet het, sal lank onthou word. Groot skade is aan voertuie, huise se vensters en landbougewasse aangerig. Dié hael het selfs ‘n rooibokrammetjie doodgeslaan.
Dié rooibokrammetjie is op Gé Jooste se plot deur die hael doodgeslaan
Gé Jooste van die noordelike hang van die Bronberg in Zwavelpoort wys dat die haelkorrels groter as hoendereiers was
Riëtte Prinsloo van Rietvlei View wys dat die hael wat vensters in dié landgoed-ontwikkeling stukkend geslaan het, bykans so groot soos krieketballe was |
André Erasmus van Zwavelpoort se haelkorrel lê die hele handpalm vol
.
. |
Trix van den Berg het Heike, Julia en Anja Wagner van Mooiplaats se bakke vol hael-‘eiers’ op film verewig |
Gé se kind, Siann Jooste, met ‘n bak vol reuse haelkorrels |
Die haelkorrels wat op die Van Hoepens se Zwavelpoortplot, bo-op die Bronberg, geval het
|
|