’n Warm wolmus, serpie en ‘n lekker vuur is net die ding om die winter se koue op sy plek te sit. Klein Liam du Plessis geniet die buitewees by Die Boskombuis naby Rayton.
© 2024 Die/The Bronberger